Brood Voor Bij Bbq

Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Bijgerecht / Bijgerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
1 pak gesnipperde spek -
2 medium uie, gesnipper -
3/4 koppie gesnipperde gevriesde spinasie -
gerasperde kaas na smaak -
250 g sagte knoffelbotter (Ek sit myne vir so 10 sekondes in die mikrogolf oond).

Voorbereiding:


Bereidingswijze:
Braai die uie en die spek vir ′n paar minute. Laat spinasie heeltemal ontdooi en meng saam met die uie en spek en braai vir so 2 minute. Rol die brooddeeg tussen jou hande om ′n wurm te vorm van + - 60 cm. Rol die wurm plat uit so 1cm dik. Smeer die uitgerolde deeg met die knoffelbotter (Jy kan dit lekker dik smeer, maar hou bietjie vir later). Smeer die vulsel oor die deeg en gooi gerasperde kaas bo-oor en rol op soos ′n rolkoek en druk die laaste deel vas. Jy sit nou weer met ′n wurm. Rol nou die wurm op sodat die bokant lyk soos ′n spiraal. (Ek bak my brood binne in ′n plat swartboom pot omdat die ronde deeg mooi pas en ook agterna mooi lyk). Sit opgerolde deeg in die pot, rasper kaas bo oor en laat goed uitrys. (Ek verhit sommer die oond bietjie en laat die deeg daarin uitrys). Bak die brood by 180 grade vir + - 45 minute of tot mooi bruin. Smeer orige knoffelbotter oor die brood. Ek smeer genoeg oor want ons hou van die smaak. Sit warm voor. Onthou die vuls
el kan met enigiets aangevul of vervang word.

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 30-04-2024